Best report
ϟ
Aug 10, 2011
Het jul dalk 'n FNB rekening? want hierdie selfde no. & 0319403020 het my gebel agter mekaar! - 272731001004 het gebel en dood gedruk! - Toe bel 0319403020 my net daarna en dit is FNB wat 'n funeral plan aan jou probeer verkoop - nou ek dink dis dalk dieselfde mense. Hul bel klomp sel nommers gelyk en as jy vinnig genoeg antwoord kom jy deur ander druk hul dood!!!